Kelsey Grammer

Kelsey Grammer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Allen Kelsey Grammer
Geboorte 21 Februarie 1955 (1955-02-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7, insluitende Spencer and Greer Grammer
Beroep(e) Vervaardiger en akteur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelsey Grammer (gebore 21 Februarie 1955) is 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men: The Last Stand (2006) en Transformers: Age of Extinction (2014), en in die televisiereekse Cheers (1982) en Frasier (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search